Tamil Suid-Afrikaners

Tamil Suid-Afrikaners is Indiese Suid-Afrikaners van Tamilafkoms. Die meeste van die Indiese immigrante wat vanaf 1860 na Natal gekom het, was Tamils.[1] Ná die verstryking van hul kontrak het die meeste van hierdie Indiërs na die stede verhuis en as 'n heeltemal stedelike bevolking gevestig geraak.[2]

  1. sahoboss (21 Maart 2011). "Indian South Africans" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020.
  2. Chetty, K. "Caste and Religions of Natal Immigrants" (in Engels). Gandhi-Luthuli Documentation Centre. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 19 November 2007.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search